Twee neefs van Robertson, Shane Arendse (33) en Janovaan Eyssen (29), maak naam in die internasionale musiekwêreld.
VIR Joshua Jansen van Atlantis is musiek nie net ’n talent nie – dit is ’n roeping, ’n bediening en ’n manier om mense wat ...
HIERDIE antie gee regtig om vir kinders van plakkerskampe op Montagu.Wilma Christoffels se hart gaan uit na die kinders van ...
DIE FEIT dat pa’s aan ander standaarde gemeet word as ma’s, het geboorte gegee aan ’n splinternuwe dramareeks. Beter as Gister,’n dramareeks wat die kollig op pa’s plaas, word vanaf 30 Junie op kykNET ...
VANJAAR het Angelo Johnson se familie hom heel waarskynlik meer op die TV gesien as in persoon self, en hoewel dié kunstenaar taamlik besig en uitgeput is, bly hy dankbaar vir werk en nuwe geleenthede ...
MY vrou spandeer ons kosgeld op “ring lights” en “aesthetic” klere wat sy net een keer dra vir ’n foto en dan terugstuur ...
HI, SONLANDERS. Julle het mos gelees van die twee boewe wat deur Lucan Scali geskep is. Een gangster-dikding vannie Bontas, ...
DIE gemeenskap van Montagu dring steeds daarop aan dat die naam van een van hulle skole na die oorspronklike naam terug verander word. Son het vroeër vanjaar berig oor W.A. Rossouw Primêr, waarvan die ...
DIS ’n hartseer dag vir die families van 15 mense wat douvoordag hul lewens in ’n gru-ongeluk op die N1 naby Touwsrivier ...
’n KRANIGE rugbyspeler en kelderassistent van Tulbagh, wat vier maande gelede in ’n motorongeluk betrokke was, is dood. Jaheim Kock (24) het verlede Vrydag, 28 Junie, in Tygerberg-hospitaal aan sy bes ...
PRESIDENT Cyril Ramaphosa se laataand-skommeling van die cabinet is gisteroggend met mixed feelings ontvang. Ramaphosa het ...
’n Mamma van Lwandle in Strand gaan nie rus voordat haar seun se moordenaars vasgetrek is nie.“My kind het nie verdien om só ...