Twee neefs van Robertson, Shane Arendse (33) en Janovaan Eyssen (29), maak naam in die internasionale musiekwêreld.
VIR Joshua Jansen van Atlantis is musiek nie net ’n talent nie – dit is ’n roeping, ’n bediening en ’n manier om mense wat ...
MY vrou spandeer ons kosgeld op “ring lights” en “aesthetic” klere wat sy net een keer dra vir ’n foto en dan terugstuur ...
HIERDIE antie gee regtig om vir kinders van plakkerskampe op Montagu.Wilma Christoffels se hart gaan uit na die kinders van ...
HI, SONLANDERS. Julle het mos gelees van die twee boewe wat deur Lucan Scali geskep is. Een gangster-dikding vannie Bontas, ...
DIE gemeenskap van Montagu dring steeds daarop aan dat die naam van een van hulle skole na die oorspronklike naam terug verander word. Son het vroeër vanjaar berig oor W.A. Rossouw Primêr, waarvan die ...
‘N ONSKULDIGE oomblik van kinderlike vreugde het ’n storm van kritiek ontketen nadat ’n video van ’n agjarige meisie wat by ’n army-lorrie dans, wyd op sosiale media versprei is. Die jong kind, ...
HOOR is steeds min vir diegene wat met perlemoen en kreefsterte smokkel. Die Stad se Marine and Environmental Unit Law Enforcements beamptes het gister inligting ontvang oor ’n voertuig wat ...
JINNE, Antie, my skoonma is besig om my teen die mure uit te dryf. Sy het ingetrek “vir ’n week” terwyl haar huis geverf word, maar die verf is seker al lankal droog, want sy is nou al weke lank hier.
’n Mamma van Lwandle in Strand gaan nie rus voordat haar seun se moordenaars vasgetrek is nie.“My kind het nie verdien om só ...
KEVIN Foote, die Junior Springbok-coach, het die snoeiskêr behoorlik ingelê en daarmee ingrypende veranderinge aangebring vir ...
PRESIDENT Cyril Ramaphosa se laataand-skommeling van die cabinet is gisteroggend met mixed feelings ontvang. Ramaphosa het ...